Wie is ons?

Die Gemeente se naam is van die Griekse woord Perisos afgelei wat “oorvloed” beteken. Dit het besonderse betekenis, aangesien Jesus, in Johannes 10: 10, die woord gebruik met verwysing na ’n lewe in Hom – ’n lewe van oorvloed. Die King James Bible stel dit so: “I am come that they might have life, and that they might have it more abundantly.”
As Perisos lidmate, verklaar ons dat in Christus ons meer van hierdie Perisos-oorvloed wil ken en ervaar, sodat ons meer en meer God in alles kan verheerlik. Ons uitnodiging aan u is ’n Perisos-uitnodig: Kom deel saam met ons daarin.

JOHANNES 10-10 -Ek het gekom sodat hulle

Top