Vroue
Hierdie bediening is uitsluitlik vir vroue, jonk en oud,
enkellopend en getroud binne Periosgemeente, maar vanuit
Perisosgemeente reik die Perisosvrou ook uit
na vroue buite die gemeentegrense.
Dit is 'n bediening wat ook handevat met ander organisasies
en gemeentes, en wat ten doel het om vroue-samesyn te bevorder,
geestelik groei te bevorder,
asook om die vrou deur God's Woord
plek en possisie te bied.
Van tyd tot tyd word seminare en ander byeenkomste
gereel. Hierdie skakel op die Perisostuisblad dien as 'n metode van kontak
tussen organiseerder(s) en belangstellende vroue.
U kan kontak maak met Henk Greeff.
Sel.: 078 125 1275
Epos: Henk@perisos.co.za
Perisos
http://www.perisos.co.za/staticpages/index.php/vroue