Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Perisos
Wednesday, February 22 2012 @ 09:16 PM CST

Vroue

 

Hierdie bediening is uitsluitlik vir vroue, jonk en oud,

enkellopend en getroud binne Periosgemeente, maar vanuit

 Perisosgemeente reik die Perisosvrou ook uit

na vroue buite die gemeentegrense.

 

Dit is 'n bediening wat ook handevat met ander organisasies

en gemeentes, en wat ten doel het om vroue-samesyn te bevorder,

geestelik groei te bevorder,

asook om die vrou deur God's Woord

plek en possisie te bied.

 

Van tyd tot tyd word seminare en ander byeenkomste

gereel. Hierdie skakel op die Perisostuisblad dien as 'n metode van kontak

tussen organiseerder(s) en belangstellende vroue.

 

 

 

U kan kontak maak met Henk Greeff.

 

Sel.: 078 125 1275

Epos: Henk@perisos.co.za

 

 

 

 

 

| Vertoon Drukbare Weergawe

SOEK

Bybelvers vir die Dag


Christian Gifts

GEBEDSVERSOEKE

WIE IS AANLYN?

Besoekers: 4

WAT IS NUUT?

ARTIKELS

Geen nuwe artikels

KOMMENTARE laaste 2 dae

Geen nuwe kommentaar

Links laaste 2 weke

No new links

Ondersteun Mekaar