Ons Strewe

 

Dit is ons sterwe om in die 10 onderstaande
doelwitte te groei.

  1. Kerk te wees ooreenkomstige die Woord

  2. ’n Tyd-gerigte bediening te loods tot eer van die Here.

  3. Prediking in afhanklikheid van die Here se Gees wat Woord-getrouheid sal verseker.

  4. Samekomste wat besielend is en tot aksie oorgaan.

  5. Praktiese Bybelstudie te bevorder wat geloofslewe opbou.

  6. Werkswinkels / seminare aan te bied wat geestelike behoeftes en verdieping aanspreek.

  7. Besondere aandag aan ons kinders, tieners en jeug te gee.

  8. ’n Gelukkige [’joyful’] Perisos-familie in Christus te skep.

  9. ’n Kerk te wees wat uitreik na die nood van die wêreld.

  10. Getroue rentmeesterskap vir die Here te bevorder.

     


Perisos
http://www.perisos.co.za/staticpages/index.php/strewe

(0 kommentaar)