.jpg)
CD REEKSE |
PREKE OP CD |
|
|
1. Verkeerd Bespreek 'n Reeks boodskappe uit die boek van Jona. Hierdie reeks bestaan uit 10 boodskappe en is gelewer deur Theunis Pienaar.
2. Mense van die Koninkryk Wat beteken dit om 'n mens van die Koninkryk te wees. 'n Reeks boodskappe n.a.v Mat. 3, 4 Joh. 18 en Luk. 17. Hierdie reeks bestaan uit 7 boodskappe en is gelewer deur Theunis Pienaar.
3. Aangeval maar nie verslaan nie. Die Here roep ons tot 'n lewe van oorwinning. 'n Reeks boodskappe n.a.v. Gen.3. Hierdie reeks bestaan uit 10 boodskappe en is gelewer deur Theunis Pienaar.
4. Het jou fees as begin 'n Reeks boodskappe uit Luk 15 - Die Verlore Seun. Hierdie reeks bestaan uit 10 boodskappe en is gelewer deur Theunis Pienaar. |
1. God hoor en sien alles 'n Boodskap gelewer deur Theunis Pienaar uit Psalm. 94.
2. Raak ontslae van die Suurdeeg. 'n Boodskap gelewer deur Theunis Pienaar uit Exodus 15.
3. Wat maak ek met pos van die Here. 'n Boodskap gelewer deur Theunis Pienaar uit Openbaring 3.
4. Wat maak ek met my laaste kans. 'n Boodskap gelewer deur Theunis Pienaar uit Luk. 15
5. Die Meester is Hier en Hy roep jou. 'n Boodskap gelewer deur Theunis Pienaar uit Joh. 11
6. Leef afhanklik van God. 'n Boodskap gelewer deur Theunis Pienaar uit 2 Korintiërs 1.
7. Verafsku wat sleg is 'n Boodskap gelewer deur Theunis Pienaar uit Romeine 12.
8. Met 'n nuwe lewe uit die tronk 1 en 2. 'n Boodskap gelewer deur Theunis Pienaar uit die boek Filemon.
9. God maak reg wat stukkend is 'n Boodskap gelewer deur Henk Greeff uit Genesis 32
10. Moenie God bevraagteken nie. 'n Boodskap gelewer deur Henk Greeff uit Job 38
11. Eensgesindheid 'n Boodskap gelewer deur Amor Bezuidenhout uit Joh. 17 en Ps. 133. |
Voltooi asseblief die vorm om 'n bestelling te plaas - U sal gekontak word om betaling en aflewering reëlings te tref.
Perisos
http://www.perisos.co.za/staticpages/index.php/preekopnames