Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Perisos
Wednesday, February 22 2012 @ 09:30 PM CST

CD REEKSE

         

PREKE OP CD

1.        Verkeerd Bespreek 

'n Reeks boodskappe uit die boek van Jona.  Hierdie reeks bestaan uit 10 boodskappe en is gelewer deur Theunis Pienaar.

 

2.        Mense van die Koninkryk

Wat beteken dit om 'n mens van die Koninkryk te wees.  'n Reeks boodskappe n.a.v Mat. 3, 4   Joh. 18  en Luk. 17.  Hierdie reeks bestaan uit 7 boodskappe en is gelewer deur Theunis Pienaar.

 

3.        Aangeval maar nie verslaan nie.

Die Here roep ons tot 'n lewe van oorwinning.  'n Reeks boodskappe n.a.v. Gen.3.  Hierdie reeks bestaan uit 10 boodskappe en is gelewer deur Theunis Pienaar.

 

4.        Het jou fees as begin

'n Reeks boodskappe uit Luk 15 - Die Verlore Seun.  Hierdie reeks bestaan uit 10 boodskappe en is gelewer deur Theunis Pienaar.

 

1.        God hoor en sien alles

'n Boodskap gelewer deur Theunis Pienaar uit Psalm. 94. 

 

2.        Raak ontslae van die Suurdeeg.

'n Boodskap gelewer deur Theunis Pienaar uit Exodus 15. 

 

3.         Wat maak ek met pos van die Here.

'n Boodskap gelewer deur Theunis Pienaar uit Openbaring 3. 

 

4.         Wat maak ek met my laaste kans.

'n Boodskap gelewer deur Theunis Pienaar uit Luk. 15

 

5.        Die Meester is Hier en Hy roep jou. 

'n Boodskap gelewer deur Theunis Pienaar uit Joh. 11

 

6.        Leef afhanklik van God.

'n Boodskap gelewer deur Theunis Pienaar uit 2 Korintiërs 1.

 

7.        Verafsku wat sleg is

'n Boodskap gelewer deur Theunis Pienaar uit Romeine 12.

 

8.        Met 'n nuwe lewe uit die tronk 1 en 2.

'n Boodskap gelewer deur Theunis Pienaar uit die boek Filemon.

 

9.        God maak reg wat stukkend is

'n Boodskap gelewer deur Henk Greeff uit Genesis 32

 

10.       Moenie God bevraagteken nie.

'n Boodskap gelewer deur Henk Greeff uit Job 38

 

11.        Eensgesindheid

'n Boodskap gelewer deur Amor Bezuidenhout uit Joh. 17 en Ps. 133.

Voltooi asseblief die vorm om 'n bestelling te plaas - U sal gekontak word om betaling en aflewering reëlings te tref.

Bestel hier!

| Vertoon Drukbare Weergawe

LUKRAAK FOTO

100_2808 edit
Browse Album

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

GEBEURE

There are no upcoming events

SOEK

Bybelvers vir die Dag


Christian Gifts

GEBEDSVERSOEKE

WIE IS AANLYN?

Besoekers: 6

WAT IS NUUT?

ARTIKELS

Geen nuwe artikels

KOMMENTARE laaste 2 dae

Geen nuwe kommentaar

Links laaste 2 weke

No new links

Ondersteun Mekaar