Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Perisos
Wednesday, February 22 2012 @ 09:28 PM CST


 

Die Gemeente se naam is van die Griekse woord Perisos afgelei wat “oorvloed” beteken. Dit het besonderse betekenis, aangesien Jesus, in Johannes 10: 10, die woord gebruik met verwysing na ’n lewe in Hom - ’n lewe van oorvloed. Die King James Bible stel dit so: “I am come that they might have life, and that they might have it more abundantly.”


As Perisos lidmate, verklaar ons dat in Christus ons meer van hierdie Perisos-oorvloed wil ken en ervaar, sodat ons meer en meer God in alles kan verheerlik. Ons uitnodiging aan u is ’n Perisos-uitnodig: Kom deel saam met ons daarin.

| Vertoon Drukbare Weergawe

0 kommentaar

LUKRAAK FOTO

Leer om ’n koei te melk
Browse Album

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

GEBEURE

There are no upcoming events

SOEK

Bybelvers vir die Dag


Christian Gifts

GEBEDSVERSOEKE

WIE IS AANLYN?

Besoekers: 5

WAT IS NUUT?

ARTIKELS

Geen nuwe artikels

KOMMENTARE laaste 2 dae

Geen nuwe kommentaar

Links laaste 2 weke

No new links

Ondersteun Mekaar