Mans
Hierdie ruimte is vir besoek van die manne van Perisos, asook vir diegene wat hande saam met ons in Christus wil vat. Dit is 'n nuwe bediening binne Perisos en dit is ons visie om nie alleen binne Perisos besig te wees nie, maar ook om saam met manne binne Port Elizabeth en omtrek geleenthede te skep vir saam wees en besig te wees met groei in Jesus.
Hierdie bediening staan onder leierskap van Henk Greeff. Aktiwiteit sal wees:
Henk se kontakbesonderhede is:
Sel.: 078 125 1275
Epos: Henk@perisos.co.za