Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Perisos
Wednesday, February 22 2012 @ 09:16 PM CST

Mans

 

 

Hierdie ruimte is vir besoek van die manne van Perisos, asook vir diegene wat hande saam met ons in Christus wil vat. Dit is 'n nuwe bediening binne Perisos en dit is ons visie om nie alleen binne Perisos besig te wees nie, maar ook om saam met manne binne Port Elizabeth en omtrek geleenthede te skep vir saam wees en besig te wees met groei in Jesus.

 

Hierdie bediening staan onder leierskap van Henk Greeff. Aktiwiteit sal wees:

 

 

  • werkswinkels en seminare
  • sosiaal-geestelik verkeer
  • uitreike saam met ander manne-gelowiges 
  • 'n maandellikse gebedsgroep te stig en in stand te hou
  • spesifieke sendingaksies te loods

 

 

Henk se kontakbesonderhede is:

Sel.: 078 125 1275

Epos: Henk@perisos.co.za

 

 


| Vertoon Drukbare Weergawe

LUKRAAK FOTO

KINDERS LEER OOR SENDING IN DIE WêRELD (Elke derde kwartaal van die jaar)
Browse Album

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

GEBEURE

There are no upcoming events

SOEK

Bybelvers vir die Dag


Christian Gifts

GEBEDSVERSOEKE

WIE IS AANLYN?

Besoekers: 4

WAT IS NUUT?

ARTIKELS

Geen nuwe artikels

KOMMENTARE laaste 2 dae

Geen nuwe kommentaar

Links laaste 2 weke

No new links

Ondersteun Mekaar