Kerkdienste

 

Perisos is 'n jong gemeente wat daarna strewe om ‘n skrifgefundeerde bediening vir alle gelowiges in Port Elizabeth te bied.

Henk Greeff is die gemeente se Herder. 

Hy word deur 'n Ouderlingraad en Bedieningsleiers

ondersteun en bygestaan.
 

Hierdie Raad is vir geestelike en administratiewe funksies

binne die Perisosgemeente verantwoordelik.

 

Perisos Kerkdienste

Kom aanbid saam met ons. 

Na afloop van elke diens kan u 'n heerlike verversing saam met ons geniet.

 

Merryvale Skool

(vanuit William Moffatrylaan in Allanrylaan)

TYE

Oggenddiens: 09:30

Aanddiens: 19:00

Paassondag: 09:00

Kersdag: 09:00 

U is baie welkom om saam met ons te kom aanbid.

 

Ons sien daarna uit om u te ontmoet en te verwelkom.

 

Ek (Jesus) het gekom dat julle lewe kan hĂȘ en dit in oorvloed. (Johannes 10: 10b)

 


Perisos
http://www.perisos.co.za/staticpages/index.php/kerkdienste

(0 kommentaar)