
Henk en Hannelie Greeff
is op 6 Junie 2010
tydens die oggenddiens as herderspaar ingeseƫn.

Henk Greef
het as jong seun aan die HoĆ«rskool Dealesville einde 1977 matrikuleer. Hy begin sy teologiese opleiding aan die destydse Universiteit van die Oranje Vrystaat en later spesialiseer hy in Bybelkunde aan dieselfde Universiteit. Daarna voltooi hy sy Baccalareus Theologiae en ook ‘n nagraadse diploma in Teologie.
Hy begin sy bediening as predikant te Bultfontein Moedergemeente (1989-1977) en ontvang dan daarna beroep na Dealesville, waar hy die gemeente tot 1999 bedien. In dieselfde jaar verhuis hy na Alexandria gemeente waar hy tot 2002 predikant was en verlaat daarna die bediening vir 'n kort rukkie. Hy bedien vanaf 2006 tot en met 2009 Sonskynkus en word amptelik op 6 Junie 2010 Herder van Perisos Port Elizabeth.
Henk kan te enige tyd by 078 125 1275 gekontak word
en in persoon te Perisoskantoor (Maandag tot Donderdagoggende by 041 363 8411).
Perisos
http://www.perisos.co.za/staticpages/index.php/herderspaar