Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Perisos
Wednesday, February 22 2012 @ 09:30 PM CST

 

 

Henk en Hannelie Greeff 

is op 6 Junie 2010

tydens die oggenddiens as herderspaar ingeseën.

 

 

 

 

Henk Greef

 

het as jong seun aan die Hoërskool Dealesville einde 1977 matrikuleer. Hy begin sy teologiese opleiding aan die destydse Universiteit van die Oranje Vrystaat en later spesialiseer hy in Bybelkunde aan dieselfde Universiteit. Daarna voltooi hy sy Baccalareus Theologiae en ook ‘n nagraadse diploma in Teologie.

 

Hy begin sy bediening as predikant te Bultfontein Moedergemeente (1989-1977) en ontvang dan daarna beroep na Dealesville, waar hy die gemeente tot 1999 bedien. In dieselfde jaar verhuis hy na Alexandria gemeente waar hy tot 2002 predikant was en verlaat daarna die bediening vir 'n kort rukkie. Hy bedien vanaf 2006 tot en met 2009 Sonskynkus en word amptelik op 6 Junie 2010 Herder van Perisos Port Elizabeth.

 


Henk kan te enige tyd by 078 125 1275 gekontak word

en in persoon te Perisoskantoor (Maandag tot Donderdagoggende by 041 363 8411).

 

 



 

 

 

 

 

| Vertoon Drukbare Weergawe

0 kommentaar

LUKRAAK FOTO

Benoude gesiggies wag hul beurt af vir die “Zip-Line”
Browse Album

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

GEBEURE

There are no upcoming events

SOEK

Bybelvers vir die Dag


Christian Gifts

GEBEDSVERSOEKE

WIE IS AANLYN?

Besoekers: 6

WAT IS NUUT?

ARTIKELS

Geen nuwe artikels

KOMMENTARE laaste 2 dae

Geen nuwe kommentaar

Links laaste 2 weke

No new links

Ondersteun Mekaar