Buite Gemeente

Barsillai

Perisos bedien ook bejaardes buite die grense van die gemeente.

Leier: Henk Greeff
Kontak: 041 363 8411

 

Mannabediening

 Deur hierdie bediening reik Perisos uit na individue, groepe en gesinne in nood buite gemeentelike grense.

Leiers: Sarel en Elza Broodryk
Kontak: 072 336 7864

 
PCYM

Hierdie kinderbediening is sendinggerig en bedien veral diegene wat buite die grense van die gemeente woon.

Leier:
Kontak: 041 363 8411 







Perisos
http://www.perisos.co.za/staticpages/index.php/buite_gemeente

(0 kommentaar)