
Barsillai
Perisos bedien ook bejaardes buite die grense van die gemeente.
Leier: Henk Greeff
Kontak: 041 363 8411
Mannabediening
Deur hierdie bediening reik Perisos uit na individue, groepe en gesinne in nood buite gemeentelike grense.
Leiers: Sarel en Elza Broodryk
Kontak: 072 336 7864
PCYM
Hierdie kinderbediening is sendinggerig en bedien veral diegene wat buite die grense van die gemeente woon.
Leier:
Kontak: 041 363 8411