 |
|

Perisos Boekwinkel
in samewerking met Kalahari.net |
|
 |
|
|

|
366 Dagstukke, gemik op mense wat liefhet. Elke dagstuk het 'n
opskrif, Skrifgedeelte, boodskap wat aansluit by die maandtema, kuiertyd
waarin praktiese vaslegging van die boodskap van die dag gedoen word.
 |
|
|
|
|
|
|

|
Om vandag 'n jongmeisie te wees, is nie altyd maklik nie. Die
skrywer ken die hart van jongmeisies.
 |
|
|
|
|
|
|

|
In die ensiklopedie is 3250 inskrywings en 'n verdere 841
verwysingslemmas afgesien van die kruisverwysings na ander inskrywings
en beslaan 1248 volkleur bladsye.
 |
|
|
|
|
|
|

|
Die groot aanhalingsboek is 'n hulpmiddel vir almal wat met trefkrag
wil praat, preek of skryf.
 |
|
|
|
|
|

|
Jesus Christus het op 'n spesifieke plek en in 'n besondere tyd
gelewe. Baie van wat Hy gese en gedoen het, is deur bronne buite die
Bybel opgeteken, sowel as deur ooggetuies wat Hom gevolg het.
 |
|
|
|
|
|

|
Angus Buchan is en taai en reguit Suid-Afrikaanse boer van Skotse
herkoms wie se teer maar onversetlike geloof hom gedra het deur droogtes
finasiele krisse en familietragedie.
 |
|
|
|
|
|

|
Liedere is uit die Liedboek gekies wat effektief met die kitaar en
klawerbord begelei kan word. 334 liedere is uitgesoek en van
kitaarakkoorde voorsien.
 |
|
|
|
|
|

|
Baie mense gaan deur die lewe met 'n swak selfbeeld, negatiwiteit en
minderwaardigheids- gevoelens. Ander weer sien geluk as iets wat altyd 'eendag'
met hulle sal gebeur. Waarlik gelukkige, vervulde mense is die wat
geleer het hoe om hul beste lewe reeds nou te leef.
 |
|
|
|
|
|

|
Die omnibus van die baie suksesvolle en bekroonde Jong-ore-reeks –
plus 10 nuwe stories! Kort en eenvoudige stories, ware verhale, fabels
en legendes wat op 'n prettige en effektiewe manier waardes en waarhede
aan kinders van 5 – 9 oordra en hulle karakter help bou. Vir voorlees of
selflees.
 |
|
|
|
|
|
|