
Barsillai
Perisos het ‘n besonderse plek in sy kern vir die bejaardes van die gemeente. Bejaardes word geestelik en sosiaal bedien.
Leier: Hennie en Elsa Kapp
Kontak: 072 336 7864 of 041 363 8411 (Perisos kantoor)
Gasvryheid & Dankoffer
‘n Aantal toegewyde mans en dames wat geleentheid skep vir gesellige verkeer by geleenthede van samekoms.
Leiers: Danie Raath
Kontak: 082 352 5549
Mannabediening
Soos wat die Here, deur die manna in die woestyn vir Israel se fisiese nood onderneem het, so reik Perisos deur hierdie bediening uit na individue, groepe en gesinne in nood.
Leiers: Sarel en Elza Broodryk
Kontak: 072 336 7864
Oorvloedgroepbediening
By hierdie weeklikse saamwees-tye op verskillende plekke binne en rondom ons stad geniet ons groei rondom die Woord van die Here, vriendskap en ‘fellowship’.
Leier: Piet le Roux
Kontak: 082 902 0791 of 041 363 8411 (Perisoskantoor)
Opleiding
Verskillende toerustingsgeleenthede word met die doel geskep om geestelik te groei en om op praktiese wyse ons groei teenoor andere uit te leef en met andere te deel.
Leier: Henk Greeff
Kontak: 041 363 8411 (Perisos kantoor)
Leviete (Sang- en musiekbediening)
Hierdie is ‘n groep toegewyde persone wat deur sang en instrument die gemeente in lofprysing begelei. 'n Span oner leiding van Pieter Kitshoff hanteer die mediadiens.
Leiers: Hester van Rooyen
Kontak: 082 541 3595 of 041 363 8411 (Perisos kantoor)
Kinders
Onder leiding van PCYM word die kinders van voorskoolse ouderdom tot einde hul laerskooljare bedien.
Leier: Magda Albertyn
Kontak: 084 701 0597 of 041 – 363 8411 (Perisos kantoor)
Tieners
Optima fokus op aflegging van belydenis.
Leiers: Henk Greeff
Kontak: 078 125 1275
Jeug
Geleenthede word vir jong alleenlopende en pasgetroude persone ingerig om geestelik en sosiaal te verkeer.
Leier:
Kontak: 041 363 8411 (Perisos kantoor)
Vroue
Geleenthede word vir vroue ingerig om geestelik en sosiaal te verkeer.
Leier: Henk Greeff
Kontak: 041 363 8411 (Perisos kantoor)
Manne
Geleenthede word vir manne binne die gemeente geskep om geestelik en sosiaal te verkeer.
Leier: Henk Greeff
Kontak: 041 363 8411 (Perisos kantoor)
Gebedsbediening
Perisos glo in krag van gebed, daarom 'n span wat voortdurend bid en vir andere intree.
Leier: Pieter van Heerden
Kontak: 083 310 6495 of 041 363 8411 (Perisos kantoor)
Perisos
http://www.perisos.co.za/staticpages/index.php/Frans