Lidmaatskap – Aansoek Prosedure

Tydens ‘n kerkbyeenkoms:

Voltooi ‘n kaartjie met jou kontakbesonderhede daarop en/of gesels met Herman du Toit.

Kontakbesonderhede van Perisos kantoor:

Tel.: 041 379 1680

Kontak Ons per Epos

Kontakbesonderhede van Herman du Toit (Herder)

Tel: 082 925 0106  of  041 379 1680

Kontak Herman

Top