Preekopnames

Ongelooflike Geloof (deel 1)

Geskryf deur on Mei 14, 2014 in Preekopnames

Ongelooflike Geloof van Abraham. (Deel 1)   HEBREËRS 11:8 Luister hier na die Preek.   Vandag se preek kom uit HEBREËRS 11:8 Deur die geloof het Abraham, toe hy geroep is, gehoorsaam weggetrek na die plek wat hy as ‘n erfenis sou ontvang; en hy het weggetrek sonder om te weet waar hy sou kom.

Lees Verder

Ongelooflike Geloof (deel 2)

Geskryf deur on Maart 15, 2014 in Preekopnames

Ongelooflike Geloof van Abraham. (Deel 2)   HEBREËRS 11:10 Want hy het die stad verwag wat fondamente het, waarvan God die boumeester en oprigter is. Luister hier na die Preek.

Lees Verder

Ongelooflike Geloof – Deel 3

Geskryf deur on Maart 15, 2014 in Preekopnames

Mostertsaad Geloof – Vandag se preek kom uit Lukas 17:1 Jesus het vir sy dissipels gesê: “Dit is onvermydelik dat daar dinge kom wat mense laat struikel. Maar ellende wag vir die mens wat die oorsaak daarvan is. So ‘n mens kan eerder met ‘n groot klip aan die nek in die see gegooi word as dat […]

Lees Verder

Ongelooflike Geloof – Deel 4

Geskryf deur on Maart 15, 2014 in Preekopnames

Abel en Henog – Vandag se preek kom uit Hebreërs 11:4 Omdat Abel geglo het, het hy ‘n beter offer aan God gebring as Kain. Vanweë Abel se geloof het hy van God bevestiging ontvang dat hy ‘n opregte man is, want God het sy offers aangeneem; en deur dieselfde geloof spreek hy nou nog, al is […]

Lees Verder

Ongelooflike Geloof – Deel 5

Geskryf deur on Maart 15, 2014 in Preekopnames

Noag – Vandag se preek kom uit Hebreërs 11:7 Omdat Noag geglo het, het hy God eerbiedig gehoorsaam toe hy gewaarsku is oor dinge wat nog nie gesien kon word nie. Daarom het hy die ark gebou om sy huisgesin te red. Sy geloof was ‘n veroordeling van die wêreld, maar dit het hom erfgenaam gemaak van […]

Lees Verder

Ongelooflike Geloof – Deel 6

Geskryf deur on Maart 15, 2014 in Preekopnames

Moses se Keuses – Vandag se preek kom uit Hebreërs 11:24 Omdat Moses geglo het, het hy toe hy groot geword het, geweier om die seun genoem te word van die farao se dogter. Luister hier na die Preek.

Lees Verder

Ongelooflike Geloof – Deel 7

Geskryf deur on Maart 15, 2014 in Preekopnames

Geloof laat my seen, vryspreek en aanbid – Vandag se preek kom uit Hebreërs 11:20 Omdat Isak geglo het, het hy Jakob en Esau geseën met die oog op die toekoms. Luister hier na die Preek.

Lees Verder

Ongelooflike Geloof – Deel 8

Geskryf deur on Maart 15, 2014 in Preekopnames

Die Name van God – Vandag se preek kom uit Handelinge 3:16 Deur die geloof in sy Naam het Hy die bene van hierdie man, wat julle sien en ken, sterk gemaak. Die geloof wat van Hom kom, het die man volkome herstel, hier voor julle almal. Luister hier na die Preek.

Lees Verder

Ongelooflike Geloof – Deel 9

Geskryf deur on Maart 15, 2014 in Preekopnames

Geloof en die Wil van God – Vandag se preek kom uit 1 Korintiërs 11 Tog het die Here bepaal dat die vrou nie sonder die man sal bestaan nie, en die man nie sonder die vrou nie, want soos die vrou uit die man geneem is, so kom die man deur die vrou in die wêreld, […]

Lees Verder

Ongelooflike Geloof – Deel 10

Geskryf deur on Maart 15, 2014 in Preekopnames

Lewe in die Koninkryk – Vandag se preek kom uit Matteus 5:1 Toe Jesus die menigte mense sien, het Hy teen die berg opgegaan. Nadat Hy gaan sit het, het sy dissipels na Hom toe gekom, en Hy het hulle geleer en gesê: “Geseënd is dié wat weet hoe afhanklik hulle van God is, want aan hulle […]

Lees Verder

Top