Opleiding

Lechem Leadership Academy

Geskryf deur on Maart 7, 2014 in Opleiding
Lechem Leadership Academy

Lechem (uitgespreek Lekh-em of Le-gém) beteken brood in Hebreeus. Lechem se belangrikste doelstelling is om leiers in elke sfeer van invloed te bemagtig ten einde ‘n volgende generasie leiers te verseker. Elke taak wat aangepak word het net een doel voor oë – i.e. “Empower Leaders to Impact the Next Generation. Hierdie doel word bereik deur: […]

Lees Verder

Top