Nuusbriewe

Sondagaanddienste verander na 18h00.

Geskryf deur on Januarie 26, 2015 in Nuusbriewe
Sondagaanddienste verander na 18h00.

Barneace Slabbert tree op

Geskryf deur on Augustus 18, 2014 in Nuusbriewe

Barneace Slabbert, gospelsangeres, tree Sondagoggend tydens die oggenddiens om 9h30 op.

Lees Verder

Basaar – 25 Julie 2014

Geskryf deur on Julie 9, 2014 in Nuusbriewe
Basaar – 25 Julie 2014

Ons basaar vind Vrydagmiddag, 25 Julie 2014 om 17h00 by Merryvale Skool, Alanrylaan, Mangold Park plaas. Daar sal ‘n heerlike aansit-ete vir R100 per volwassene en R50 vir kinders onder 12 wees. Die kos behels 3 vleise, 3 groentes, slaai, nagereg en koffie. (Bestellings moet asseblief voor 22 Julie 2014 geplaas word.) Barneace Slabbert, gospel […]

Lees Verder

Nuusbrief – Junie

Geskryf deur on Mei 30, 2014 in Nuusbriewe
Nuusbrief – Junie

Pinkster – “Sien en beleef die Heilige Gees” sal begin op 1 Junie tot 6 Junie 2014 om 19h00. Pinksterafsluiting op 8 Junie 2013 om 9h30 met nagmaalfees.

Lees Verder

Nuusbrief – Mei 2014

Geskryf deur on Mei 20, 2014 in Nuusbriewe

Herinner u aan ons Hemelvaartdiens op Donderdagaand, 29 Mei, om 19h00.

Lees Verder

Nuusbrief – April 2014

Geskryf deur on Maart 18, 2014 in Nuusbriewe
Nuusbrief – April 2014

   Herinner u aan ons eredienste op Goeie Vrydagoggend om 9h00 en  Paassondag om 9h30.  

Lees Verder

Top