Perisos Gebedsbriewe

Gebedsbrief – April en Mei 2014

Geskryf deur on April 28, 2014 in Perisos Gebedsbriewe

“Staan op, loof die Here julle God van ewigheid tot in ewigheid! En laat hulle u heerlike Naam loof wat bo alle lof en prys verhewe is! U is alleen die Here, U het die hemel, die hoogste hemel en al sy leërskare, gemaak, die aarde en alles wat daarop is, die see en alles […]

Lees Verder

Gebedsbrief – Verootmoediging en terugkeer na God toe

Geskryf deur on Januarie 15, 2014 in Perisos Gebedsbriewe with 0 Comments

Die Bybel sê “dat Christus vir ons sondes gesterf het volgens die Skrifte; en dat Hy begrawe is, en dat Hy op die derde dag opgewek is volgens die Skrifte;” 1 Kor 15:3,4 Johannes 3:16, “Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom […]

Lees Verder

Gebedsbrief – ‘n Lewe gevul met die Gees

Geskryf deur on Januarie 15, 2014 in Perisos Gebedsbriewe with 0 Comments

Pinkster 2013 – 12 tot 16 Mei 2013 Jesus het aan sy apostels die volgende opdrag gegee: “Kyk, Ek sal die belofte van my Vader aan julle stuur. Julle moet in die stad bly totdat julle van God af met krag bemagtig is.” (Lukas 24:49) “Moenie Jerusalem verlaat voordat julle van die Vader ontvang het […]

Lees Verder

Gebedsbrief – Perisos se Leiers

Geskryf deur on Januarie 15, 2014 in Perisos Gebedsbriewe

Julie 2013 Pieter van Heerden  In sy boek, “The Prayer Shield”, verklaar C. Peter Wagner dat, “The most under-utilized source of spiritual power in our churches today is the intercession for Christian leaders.” Hy verklaar verder, “No question exists in the minds of those who have experienced it; committed, faithful intercession brings increased spiritual power […]

Lees Verder

Top